Thank you Platinum Life staff for that extra mile that you are always prepared to walk with your clients. Keep on being so caring and willing to listen. I can truly recommend Platinum Life to anyone.- Olivia, 47 (Breast Cancer)
Ek het ‘n Platinum Life polis nege jaar gelede uitgeneem, maar nooit gedink dat hierdie “belegging” ooit eendag vir my so baie sou beteken nie. In my geval was hulle werklik vanuit ‘n polis-oogpunt “the wind beneath my cancer wings.- Sonja, 61 (Borskanker)
Our claim was finalised and paid out within 1 week. During this difficult time of receiving the diagnosis, Platinum Life truly supported us and stood by us making sure that the future was more bearable and gave us peace of mind.- Wife of David, 61 (Prostate Cancer)
Ek was nog nooit so dankbaar vir ‘n polis soos Platinum Life nie. Ek het nooit gedink dat ek dit nodig sou kry nie en het dit maar net gehou vir ‘n spaarplan. Tot die dag toe ek 2 oproepe ontvang het, ‘n halfuur uit mekaar – ‘n kwaadaardige knop in bors en graad 3 servikale kanker.- Atella, 67 (Bors- en Servikale kanker)
Met eerlikheid kan ek sê dat Platinum Life my van die eerste dag wat ek gebel het baie vriendelik gehelp het. My eis was ook vinnig aan my uitbetaal sonder enige probleme. Baie goeie diens!- Annamarie, 48 (Borskanker)